Fregat

Fregat
skip tipe
Subklas vanOorlogsskip, skipWysig
'n Outydse seilboot-fregat.

'n Fregat is 'n meestal kleinerige, lig bewapende, maar vinnige en ratse tipe oorlogskip. Die tipe skepe kom in verskeie groottes en het verskeie rolle oor die eeue vervul.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search